South African based Corp with Afrikaans as the main in-corp based language.
Our moto: "Honour and loyalty comes second to none, without it you're nothing!"
Die naam dui die waardes van die "Corp" aan. GEEN seerowery word geduld nie. Hierdie is 'n "Corp" vir Afrikaners wat pret wil h\xea en in die proses ook vriende wil maak en vir wie Christelike waardes voorrang geniet.
NB! EVE is 'n speletjie en nie 'n lewe nie! Alle lede se werklike lewensverpligtinge kom ALTYD eerste!